“Mensekind, daarom moet jy vir die mense van Israel sê: Die oppermagtige Here sê: Julle voorouers het aangehou om My te laster deur ontrou aan My te wees.