Esegiël 20:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op 14 Augustus, in die sewende jaar van koning Jojagin se ballingskap, het sommige leiers van Israel by die Here kom raad vra. Hulle het voor my gesit en op sy antwoord gewag.

Esegiël 20

Esegiël 20:1-6