Esegiël 18:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle sal lewe omdat hulle oor hulle lewe nagedink het en besluit het om van hulle sondes weg te draai. Sulke mense sal nie doodgaan nie.

Esegiël 18

Esegiël 18:23-32