Esegiël 18:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer regverdige mense van die goeie af wegdraai en slegte dinge begin doen, sal hulle daaroor doodgemaak word. Ja, hulle sal sterf oor hulle sondige dade.

Esegiël 18

Esegiël 18:20-28