Esegiël 18:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Dink julle, vra die oppermagtige Here, dat Ek daarvan hou om slegte mense te sien doodgaan? Natuurlik nie! Wil Ek nie veel eerder sien dat hulle omdraai van hulle slegte paaie en lewe nie?

Esegiël 18

Esegiël 18:20-26