Esegiël 18:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Nou vra julle: ‘Waarom word die seun nie vir die pa se sondes verantwoordelik gehou nie?’ Die seun het dan gedoen wat reg en goed is en hy het my voorskrifte onderhou; daarom sal hy verseker lewe.

Esegiël 18

Esegiël 18:9-21