Esegiël 18:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy leen geld uit op rente en eis woekerwins. “Sal so ’n mens lewe? Nee, hy het afskuwelike dinge gedoen en hy moet doodgemaak word. Hy moet die volle blaam dra.

Esegiël 18

Esegiël 18:6-20