Esegiël 17:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“So sê die oppermagtige Here: So seker as wat Ek lewe, Ek sal hom straf omdat hy die ooreenkoms met My verbreek het en die eed geminag het wat hy in my Naam gesweer het.

Esegiël 17

Esegiël 17:11-24