Esegiël 17:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

So seker as wat Ek leef, sê die oppermagtige Here, hy sal in Babilon sterf, in die land van die koning wat hom op die troon gesit het. Hy het dié koning se ooreenkoms verag en verbreek.

Esegiël 17

Esegiël 17:9-24