Esegiël 16:49 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sodom en haar dogters se sonde was dat hulle trots was en te veel kos gehad het en glad nie vir ander omgegee het nie. Hulle het nie arm en behoeftige mense gehelp nie.

Esegiël 16

Esegiël 16:43-51