Esegiël 16:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

So sê die oppermagtige Here: Jy het jou eer vir jou minnaars gegee en jou vir hulle kaal uitgetrek, en afskuwelike afgode aanbid. Jy het jou kinders as offers vir die afgode geslag.

Esegiël 16

Esegiël 16:28-44