Esegiël 16:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Prostitute vra geld vir hulle dienste. Maar nie jy nie. Jy betaal jou minnaars! Van oral af koop jy hulle om sodat hulle na jou toe sal kom.

Esegiël 16

Esegiël 16:31-35