Esegiël 16:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy bou altare vir jou afgode op elke straathoek en elke stadsplein. Jy is erger as ’n prostituut. Jy wou so graag sonde doen dat jy nie eens betaling vir jou liefde gevra het nie.

Esegiël 16

Esegiël 16:24-35