Esegiël 16:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom het Ek jou met die vuis geslaan en jou grense ingekort. Ek het jou oorgegee aan jou vyande, die Filistyne. Selfs hulle was geskok deur jou afskuwelike gedrag!

Esegiël 16

Esegiël 16:19-33