Esegiël 16:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Verbeel jou! Jy het die fynmeel en olyfolie en heuning wat Ek jou gegee het, voor hulle as ’n offer neergesit, sê die oppermagtige Here.

Esegiël 16

Esegiël 16:17-21