Esegiël 16:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het vir jou duur klere gegee wat van linne en sy gemaak is en mooi uitgeborduur is, asook sandale wat van fyn leer gemaak is.

Esegiël 16

Esegiël 16:8-17