Esegiël 16:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Ek het nog ’n boodskap van die Here gekry:

2. “Mensekind, konfronteer Jerusalem met haar afskuwelike sondes.

3. Sê vir haar die oppermagtige Here sê: Jy is niks anders as ’n Kanaäniet nie! Jou pa was ’n Amoriet en jou ma ’n Hetiet.

Esegiël 16