Esegiël 15:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“So sê die oppermagtige Here: Die mense van Jerusalem is soos wingerdstokke wat tussen die bome in die woud groei. Hulle het geen nut nie. Daarom het Ek hulle eenkant gesit om verbrand te word!

Esegiël 15

Esegiël 15:1-8