Esegiël 14:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal self teen sulke mense draai en van hulle ’n verskriklike voorbeeld maak. Ek sal hulle uit my volk verwyder. Dan sal julle erken dat Ek die Here is.

Esegiël 14

Esegiël 14:1-17