Esegiël 14:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“So sê die oppermagtige Here: Hoeveel erger gaan dit nie wees nie as Ek al vier my vreesaanjaende strawwe oor Jerusalem uitstort: oorlog, hongersnood, wilde diere en pessiekte. Mens en dier sal doodgemaak word.

Esegiël 14

Esegiël 14:12-23