Esegiël 14:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Selfs al was hierdie drie mans daar, verklaar die oppermagtige Here, sou dit niks aan die situasie verander nie. Dit sou nie die mense van verwoesting red nie. Net daardie drie sou gered word. Maar die land sal verwoes word.

Esegiël 14

Esegiël 14:8-17