Esegiël 13:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Daarom sê die oppermagtige Here: Ek word jou vyand omdat jy leuens verkondig en jou visioene vals is. So sê die oppermagtige Here:

Esegiël 13

Esegiël 13:6-18