Esegiël 13:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het niks gedoen om die gapings in die muur te help opbou nie. En hulle het nie ’n muur om Israel gebou sodat hy regop kan staan in die oorlog wanneer die Dag van die Here aanbreek nie.

Esegiël 13

Esegiël 13:3-8