Esegiël 12:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

want Ek is die Here! Wat Ek sê, gebeur altyd. Dit sal nie verder uitgestel word nie. In julle dag, opstandige volk, sê Ek dit en doen Ek dit, sê die oppermagtige Here.”

Esegiël 12

Esegiël 12:23-28