Esegiël 12:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Mensekind, wat is daardie spreuk wat in die land Israel gebruik word? Julle sê: ‘Die tyd gaan verby en maak van elke profeet ’n leuenaar.’

Esegiël 12

Esegiël 12:16-28