Esegiël 12:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dan sal Ek my vangnet uitgooi en hom vang. Ek bring hom na Babilon, die land van die Babiloniërs. Maar hy sal sy land nooit sien nie, en hy sal daar doodgaan.

Esegiël 12

Esegiël 12:5-17