Esegiël 11:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nee, hierdie stad sal nie ’n ysterpot vir julle wees nie, en julle sal nie daarbinne so veilig soos vleis wees nie. Ek sal julle straf tot by die grense van Israel.

Esegiël 11

Esegiël 11:10-15