Esegiël 10:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het die heerlikheid van die Here opgestyg van bokant die gerubs en na die drumpel van die tempel gegaan. Die tempel was gevul met hier-die wolk van heerlikheid, en die tempel het blink geskyn van die heerlikheid van die Here.

Esegiël 10

Esegiël 10:1-12