Esegiël 10:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die gerubs het opgestyg. Dit was dieselfde lewende wesens wat ek langs die Kebarrivier gesien het.

Esegiël 10

Esegiël 10:6-17