Esegiël 1:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle bene was reguit soos ’n mens s’n, maar hulle voete het gelyk soos ’n kalf s’n, en dit het geblink soos brons wat opgevryf is.

Esegiël 1

Esegiël 1:1-10