Esegiël 1:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die wiele het soos kosbare stene geskitter. Al vier wiele het presies dieselfde gelyk. Binne-in elke wiel was daar nog ’n wiel wat dwars daarteenoor gedraai het.

Esegiël 1

Esegiël 1:11-18