Eksodus 9:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die haelstorm het deur die hele Egipte getrek. Dit het alles in die veld – mens, dier en plante – platgeslaan. Daar het nie ’n boom bly staan nie.

Eksodus 9

Eksodus 9:19-27