Eksodus 9:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sê die Here vir Moses: “Staan môre-oggend vroeg op en gaan sê vir die farao: ‘Die Here, die God van die Hebreërs, sê: Laat my volk gaan sodat hulle My kan gaan aanbid.

Eksodus 9

Eksodus 9:8-23