Eksodus 8:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Sê net wanneer!” het Moses die farao geantwoord. “Wanneer u sê, sal ek vir u en u amptenare en u volk bid. Ek sal die Here vra om die paddas van u en uit u huise weg te vat. Net die paddas wat in die Nylrivier is, sal bly lewe.”

Eksodus 8

Eksodus 8:6-10