Eksodus 8:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het nog verder vir Moses gesê: “Staan môre vroeg op en gaan ontmoet die farao wanneer hy op pad is na die rivier toe. Sê vir hom: ‘Die Here sê: Jy moet my volk laat gaan sodat hulle My kan gaan aanbid.

Eksodus 8

Eksodus 8:12-24