Eksodus 8:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het toe vir Moses gesê: “Sê vir Aäron: ‘Vat jou stok en slaan op die grond. Dit sal muggies oor die hele Egipte bring.’”

Eksodus 8

Eksodus 8:11-22