Eksodus 7:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Egiptenaars het toe putte al langs die rivier begin grawe vir drinkwater. Hulle kon nie die water van die rivier drink nie.

Eksodus 7

Eksodus 7:16-25