Eksodus 6:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Merari se seuns was Magli en Musi. Al hierdie mense, wat volgens hulle afstamming opgenoem is, het aan Levi se stam behoort.

Eksodus 6

Eksodus 6:11-21