Eksodus 5:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons kry nie meer strooi nie, maar ons moet nog steeds net soveel stene maak! Ons word geslaan terwyl die fout by u mense lê.”

Eksodus 5

Eksodus 5:8-19