Eksodus 40:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die altaar vir die wierook moet jy neersit net buite die gordyn, reg teenoor die ark met die getuienis. Hang die afskorting voor die ingang van die tabernakel.

Eksodus 40

Eksodus 40:1-10