Eksodus 40:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het hy die gordyn wat die binnehof rondom die tabernakel en die altaar vorm, opgehang. Hy het ook die gordyn by die ingang na die binnehof opgehang. So het Moses sy werk afgehandel.

Eksodus 40

Eksodus 40:23-38