Eksodus 40:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het ook die altaar vir die brandoffer by die deur van die tabernakel neergesit, dit is die tent van ontmoeting, en daarop brandoffers en graanoffers aan die brand gesteek, soos die Here hom beveel het.

Eksodus 40

Eksodus 40:25-35