Eksodus 4:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sê die Here vir Moses: “Sit jou hand onder jou klere in.” Moses het dit gedoen. Toe hy weer sy hand uithaal, was dit spierwit melaats.

Eksodus 4

Eksodus 4:3-11