Eksodus 4:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die Here sê vir hom: “Gryp dit aan sy stert!” Toe Moses dit gryp, het dit weer ’n herderstok geword.

Eksodus 4

Eksodus 4:1-6