Eksodus 4:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het vir Aäron gesê: “Gaan ontmoet Moses in die woestyn.” Aäron het gegaan en Moses by die berg van God teëgekom. Hy het hom omhels.

Eksodus 4

Eksodus 4:22-31