Eksodus 4:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl Moses nog in Midian was, het die Here vir hom gesê: “Moenie bang wees om na Egipte toe terug te gaan nie. Almal wat jou wou doodmaak, is alreeds dood.”

Eksodus 4

Eksodus 4:11-24