Eksodus 4:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het by die Here gepleit: “Ag, Here,ek is nie goed met my mond nie. Ek was nog nooit iemand wat goed kon praat nie. Selfs waar U nou hier met my praat, haak my tong vas.”

Eksodus 4

Eksodus 4:6-20