Eksodus 39:9-11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

9. Die materiaal is dubbel gevou om ’n sak te vorm van 25 sentimeter lank en breed.

10. Hulle het hierop vier rye met drie edelstene elk vasgemaak. In die eerste ry was daar karneool, topaas en smarag.

11. In die tweede ry was daar turkoois, saffier en jaspis.

Eksodus 39