Eksodus 39:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die sak wat voor die bors kom, is op dieselfde manier as die skouerkleed gemaak. Dit was van fyn linne waarop gouddraad en blou en pers en bloedrooi wol geborduur is.

Eksodus 39

Eksodus 39:2-16