Eksodus 39:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het ook ’n gordel gemaak waarmee die skouerkleed om die heupe vasgetrek word. Dit was uit dieselfde fyn linne met blou en pers en bloedrooi wol ingeweef. Dit was presies net soos die Here vir Moses gesê het.

Eksodus 39

Eksodus 39:3-8